Riaan Benadé - Stoom (Amptelike Musiekvideo)
Luister Riaan se splinternuwe album 'Die Lot' hier: https://RiaanBenade.lnk.to/DieLot Volg Riaan Benadé op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/musicBenademibextid=LQQJ4d Instagram: https://www.instagram.com/_riaan_benade_/igshid=MzRlODBiNWFlZA%3D%3D TikTok: https://www.tiktok.com/@riaanbenadeis_from_webapp=1&sender_device=pc _______________________________________ Lirieke: Ek en jy alleen Jou hand op my been 110 oppie speakers, klok 130 oppie kop Ons weet nie waar nie, maar ons is nog nie daar nie Want jy's net hier by my Al is dit al wat ek kan kry Dalk moet ons die kamer los En net aanhou ry Wie kort 'n bed as jy my huis is Ek wil sien of die hoërskool in ons bly Vry of ons gekys is tot dit Stoom, teen die vensters tussen jou en my Ek mis hoe dit was toe ons Stoom, jy't belowe jy sal by my bly Maak nie saak waar ons ry nie Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou Solank ons Stoom Jou hand sweef in die reën Ons tyd is geleen Wonder en sien of jy hier is Stop, 180 in jou kop Jy weet nie waar nie maar ons is nog nie daar nie want Jy's net hier by my, ek sien dis al wat jy wil kry Dalk moet ons die wereld los en net aanhou ry Wie kort 'n werk as jy my skat is Ek wil sien of die hoërskool in ons bly Vry of ons gekys is tot dit Stoom, teen die vensters tussen jou en my Ek mis hoe dit was toe Stoom, jy't belowe jy sal by my bly Maak nie saak waar ons ry nie Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou Solank ons Stoom Het op die agterseat gevry Hoe vinnig loop die tyd verby Jy bly die beste deel van alles vir my Stoom, teen die vensters tussen jou en my Ek mis hoe dit was toe Stoom, jy't belowe jy sal by my bly Maak nie saak waar ons ry nie Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou Solank ons Stoom Whooo Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou Solank ons Stoom
قد يعجبك أيضًا
Ruger & Tiwa Savage 'Toma Toma' (Official Music Video)
Mercy Chinwo Greatest Hits - Top Christian Gospel Worship Songs
OMAH LAY SONGS 2023- best
omah lay songs - best
Thath'Indawo | Spirit Of Praise 8 ft Mpumi Mtsweni
Joyous Celebration - Namhla Nkosi (Live at the Grand West Arena - Cape Town, 2008)
DEBORAH LUKALU - We Testify |Official Video|
Joyous Celebration - I Beat (Live at Monte Casino, 2012)
Joyous Celebration - Ndenzel' Uncedo Hymn 377 (Official Video)
Benjamin Dube - Bow Down & Worship (Official Music Video) | Extended Version
DEBORAH LUKALU - MA LUMIÈRE [CLIP OFFICIEL]
AMAPIANO MIX 2025 03 APRIL | BEST AMAPIANO MIX 2025 | NEW AMAPIANO SONGS 2025 | DJ CLASSCOM
Uncle Waffles & Royal Musiq - ZENZELE ft. CowBoii, Xduppy & Uncool MC (Official Music Video)
AMAPIANO MIX 2025| BEST AMAPIANO POPULAR SONGS IN 2025 PLAYLIST MIX| 05 JULY| VINTE SA| MALUMTOM
Dali (Music Video) Blaq Major (feat Bless the Gentlemen & Dj Kap) (Official Music Video)
Makhadzi Entertainment - Jealous Down (Official Music Video) feat. Dr Skaro
Rebecca Malope - My Mother
Joyous Celebration - Wakhazimula (Live At The Joburg Theatre / 2022)
Mercy Chinwo - We Move (Official Video)
Israel Mbonyi - Sikiliza
Joyous Celebration - Yesu Wena UnguMhlobo (Live At The CTICC, Cape Town, 2019)
Joyous Celebration & Nozipho Phiri - Uyikho Konke (Official Video) Live At The Durban ICC - 2024
Pleasure Tsa Manyalo - Bakokota (Official Music Video)
Lebo Sekgobela Lion of Judah
اختيارات مميزة
هل تريد المزيد من الترفيه؟ استكشف منصة الألعاب المقترحة ووجهة الدراما القصيرة التي نوصي بها.


